Fruehsonne.de

Community - Forum / globaler Erfahrungsaustausch
Aktuelle Zeit: Freitag 29. März 2024, 01:57

Alle Zeiten sind UTC + 1 Stunde [ Sommerzeit ]




Ein neues Thema erstellen Auf das Thema antworten  [ 3 Beiträge ] 
Autor Nachricht
Ungelesener BeitragVerfasst: Sonntag 8. Juni 2014, 21:44 
Offline
Benutzeravatar

Registriert: Mittwoch 5. Juni 2013, 22:32
Beiträge: 67
Hier die afskrif van die brief, wat reeds 2008 as waarskuwing aan SR Jatniël gestuur was.
Reporter
_______________________________________________________________________________
Max Egger

Aan die Uitvoerende Komitee
van die Spade Reën Sending Internasionaal
ter hande van Mnr. Fred le Roux
waarnemende Sekretaris
PK
ZA - 1509 Jatniël (Gauteng)
Suid - Afrika

20. Oktober 2008

Geagte broers,
my naam is Max Egger, destydse werker, kantoorman en talk in Silo geloofshuis, wat sy loopbaan 1974 by die bank terwille van die diens vir die Here geëindig het en 1994 deur Zirkie Grobler sonder oorsaak uit die geloofshuis weggejaag was, nadat op 1. September 1993 'n baie ernstige senuves-ineenstorting oor my gekom het, nadat die sielkundige terrorisasie van Z.Grobler teenoor my en sekere ander huisgenote 'n absolute hoogtepunt bereik het.
'n baie belang ryke punt moet hier spesiaal aangehaal word: Daar bestaan nie so iets dat ek ooit oorweeg het om deur 'n eie besluit die geloofshuis te verlaat, my vrou en my kinders te verlaat. So iets sou ek net by volle gesondheid in Switserland gedoen het - en vir seker nie op die lughawe van Rome, waar Z. Grobler vir my gedwing het om 'n verklaring te teken, wat hy daar op die lughawe van hand neerge-skryf het, toe ons van Suid-Afrika op pad terug na my familie was en ek in 'n ernstige senu ves toestand was.
Nooit het ek die Sending uit eie inisiatiewe laat weet - of mondelik of skriftelik - dat ek beplan, om die geloofshuis te verlaat. En nooit het ek beplan, om my vrou en kinders te verlaat.
Alles wat in hierdie opsig plaasgevind het, was die duiwelse werke van Z. Grobler en sy medewerkers. (W. Maartens / P.J.J. van Vuuren / R. Maslo)

Die hoofpunte van die verklaring:
- Ek moet erken, dat ek as gevolg van my toestand - liggaam - gees - verstand geen ander kans is as om die geloofshuis te verlaat.
- My terugkom na die geloofshuis is afhanklik van een enkele persoon, (P.J.J. van Vuuren) wat op daar die tyd van die bestaan van hierdie verklaring nie eers iets geweet het nie.
- Ek mag niemand van die gemeente meer kontak, ingesluit persoonlike vriende en familie lede.
- Dit word my belet om met hulle oor my situasie tot my voordeel te praat.
- As ek nie al die paragrawe nakom nie, en my gedrag nie volgens die konstitusie van die Spade Reën Sending Int. is nie - verbeur ek die kans om terug te keer.

Die gevolge:
- Ek kon apart van my familie nie genees nie, want my smarte was verskriklik.
- Ek was nie in staat om te werk nie. Dit wil sê: Geen inkomste - net uitgawes.
- Die doktor moes my aanmeld by die invalide versekering.
- Ek het al my moed vir die lewe verloor.
- Die skulde het meer en meer geword. Fr. 160'000.00, waarvoor elke jaar omtrent Fr. 5500.00 vir rente moet betaal word.
11 jare x Fr. 5500.00 = Totaal Fr. 60'500.00 + Fr. 160'000.00 = Fr. 220'500.00

Deur die uitgooi uit die geloofshuis was aan my die verblyfreg vir die ou dae gesteel. Die Sending betaal volgens wet in Switserland daarvoor geen bydrae, want die Sending waarborg as werkgewer die gratis verblyf vir die huisgenote, as hulle ouer as 65, resp. 62 is. As dit nou soos by my nie die geval is nie, dan moet die Sending betaal.
My kapitaalverlies vir die pensioen beloop op Fr. 420'000.00.
Die Sending skuld my totaal Fr. 640'500.00 - afgesien van die smarte en ellende wat deur wangedrag van verantwoordelikes oor my familie gekom het.
Van 1989-1993 was ek sonder objektiewe oorsaak deur W. Maartens en Z. Grobler sonder ophou van 'n kant af beveg en aan "mobbing" bloot gestel.

Wat dan gebeur het is onbegryplik en absoluut verskriklik: Na my senuves ineenstorting het niemand my doktor toe gestuur, alhoewel almal gesien het dat ek nie meer kon konsentreer, nie meer werk en nie meer slaap.
Z.Grobler en Marlis het oor my kop besluit dat ons twee sou Suid-Afrika toe gaan, weg van ons kinders na Upington geloofshuis - om te herstel.
Z.Grobler het my daar weer verhinder om sielkundige hulp by 'n gemeente suster te kry wat 'n sielkundige doktor was. Na 'n paar weke het my vrou weer terug gegaan Switserland toe.
Ek wou saam gaan, maar Z.Grobler het geweier. Nou sit ek as ‘n getroude man en familie vader gevan-ge in die tronk Eden en my oppasser is Z. Grobler. Hy het beweer dat ek nie reg is in my kop en daarom daar moet bly.

My Switserse paspoort het hy weg gesteek. Na maandelange slapeloosheid was ek te swak om my te verdedig en om vir my persoonlike regte as ‘n Switserse burger in Suid-Afrika te veg.
Hy het my belet om vanuit die geloofshuis my vrou en die kinders te skakel. Toe ek dan elke dag na Upington sentrum stap het hy vir my belet dorp toe te gaan om te skakel.
Een dag het ek probeer vlug - maar het nie ver gekom sonder paspoort.
Uiteindelik moes my pa SFr. 2500.00 oorplaas vir Zirkie se vlug, want hy het bewer dat ek nie in staat sal wees om alleen terug te vlieg. Toe die rigter hom ondervra beweer Zirkie dat hy die reis self uit eie middels betaal het. Later beweer hy, dat die reis bedrag moontlik uit die geloofshuis se kassa getrek is, en nog later moes hy erken dat ook iemand uit die Upington gemeente hom die bedrag vir die reis onderneem het. M.a.w. Z.Grobler het die reis bedrag 1 keer van my pa + ten minste 1-2 keer van ‘n ander „Bronne“ontvang. (diefstal)
Dan belieg hy vir my verder deur om te beweer, dat P.J.J. v.Vuuren gesê het dat ek 'n verklaring moet teken en dat tannie Ulla dit sal op papier sit en die verklaring in Jatniël van my kan geteken word. Niks het gebeur.
Toe ons dan 'n paar ure vir die aansluit in Rome lughawe in Italië moet wag, sê hy dat hy self nou hierdie verklaring moet van hand skryf, om dat tannie Ulla nie tyd gehad het nie.
Tannie Ulla het vir my later gesê dat P.J.J. van Vuuren nooit so iets beveel het en dat sy nooit van hom so 'n opdrag gekry het.
Toe hy sien dat ek nie lus was om so iets te teken, dreig hy vir my dat hy my oombliklik sou in 'n inrigting plaas, as ek dit nie teken nie. Na meer as 30 ure se reis was ek in my toestand van aanhoudende slapeloosheid weer te swak om hom te weerstaan. Want ek was uitgebrand en die level van my kragte het op nul gestaan.

Die "Verklaring te Rome" lewer volgende bewyse:
(Aanklag:) Van 1994 - 1997, m.a.w. meer as drie jare het P.J.J. van Vuuren geweier om vir my die afskrif van hierdie onlogiese en teenstrydige verklaring te oorhandig, tot dat ek uiteindelik van die presiese inhoud kennis gekry het. (Kyk na die faks datum > 24. April 1997)
Die verklaring was geskryf deur Zirkie Grobler. Dit beteken dat Max Egger die verklaring nie self ontwerp het nie en ook nie self geskryf het nie.
Max Egger was op pad terug na sy vrou en kinders in Switserland se geloofshuis met die doel om weer by sy familie te bly. Dus kon hy - as dit sy bedoeling sou gewees het - direk na sy pa toe gereis het om by hom in te woon.
Daar bestaan nie 'n self ontwerpte skriftelike of mondelike verklaring van Max Egger nie, waarin hy tenoor die Sending of tenoor sy familie verklaar het, dat hy die geloofshuis of/en die familie wil verlaat om voortaan by sy pa te bly. (punt 1)
As Max Egger uit eie besluit die geloofshuis wou verlaat, dan is dit onnodig dat die president van die Sending moet besluit onder watter voorwaardes Max Egger mag terugkom. (punt 2+3)

As Max Egger uit eie inisiatiewe die Sending wou verlaat, dan sou dit van self sprekend wees, dat hy al die kontakte met al die lede van die Sending uit sy eie sal stop, want dan sou van sy kant af nie meer 'n belangstelling vir kontakte bestaan het nie.
As Max Egger 'n eie besluit sou geneem het, om die Sending te verlaat, dan kon hy dit net aan die lid-mate kommunikeer het, sonder dat daar 'n beïnvloeding van die lede van die Sending tot sy eie voordeel sou kon plaas gevind het. (punt 4)

Punt 5 bewys, dat Zirkie Grobler alles onderneem het om vir Max Egger die deure van die geloofshuis so ver as moontlik vir ewig te sluit. Nog 'n keer: As Max Egger die geloofshuis uit eie oortuiging wou verlaat het, dan is dit tog nie nodig, dat hy sy lewe so inrig, dat dit met die konstitusie van die Sending in ooreenstemming is.

DIE GROOT FINALE VRAG: Kan die ou, wat in punt 1 "verstandelike probleme en toestande" erken - in punt 6 erken, dat hy die vorige 5 punte gelees het en ten volle verstaan? Vir seker nie. Dis nog een bewys meer, dat absoluut niks wat in hierdie verklaring van Zirkie Grobler genoem word - ek self ontwerp, geskryf of mondelik geuiter het. En dat dit in geen opsig met my persoonlike oortuiging van my goddelike roeping vir die geloofshuis ooreenstem.
Dis net die siek verstand van Zirkie Grobler, wat so 'n nonsens as „Kommissaris van Ede“kan produseer.
Maar let op: Hierdie „nonsens verklaring" was van Z. Grobler, R. Maslo, P.J.J. Van Vuuren en W. Maartens herhaaldelik - ook voor die hof - as 'n persoonlike verklaring van Max Egger aangehaal. Watter skynheilige subtiele gees van kwaadaardige samewerking skuil daar agter ?

Die antwoord: Die duiwel het ope deure gevind. Die gemeenskaplike faktoor van hierdie persone was: "Onuitbelyde sondes en die wangeloof dat hulle 'n reg het om te sondig en nie moet „om-dink“en om-draai soos die mense, vir wie hulle die regte weg vanaf die platform preek."
Op hierdie manier het ook die geveg van Kain teen Abel tot stand gekom.

Bewys: Kopie van die bogenoemde verklaring te Rome, datum: 23.2.1994 (anneks)
* * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * *

Een van die vernaamste leringe in die outydse Spade Reën was die belydenis van sonde en dat die mens sy hart lewenslank skoon hou.
Elkeen wat dit uit liefde teenoor die Here doen, sal die Here kan bewaar en verder lei tot sy salige einde. Groei in die gees.
Wie dit nie in ootmoed doen nie en dink, hy is 'n koning en net ander mense moet die verordeninge hou, beroof hom self van vrymoedigheid, geloof, broederliefde en van al die goddelike gawes wat tot stigting van die skape in die gemeentes tot beskikking staan.
Hy het die doel van sy geloof - die saligheid van die siel - verlore.
Hulle oe is verblind en op uiterlike dinge gevestig - hulle kan waarheid en leuen nie meer van mekaar onderskei.
Uit sulke mense ontstaan aaklige bokke wat die kudde beveg en wat soos wolwe in die heiligdomme indring en verwoesting saai:
So word 'n man wat in Libanon deur die jare valse rekeninge deur die boeke laat gaan het en duisende Duitse Mark en Euros aan homself laat uitbetaal het, van P.J.J. van Vuuren beloon, daardeur om hom ('n verdraaide mens) as huisvader na Bethel te stuur (H.Habenberger)

So word 'n man wat in Bethschan deur die jare ou mense finansieel uitgesuig en tienduisende Euro's laat verdwyn het etc., van P.J.J. van Vuuren beloon, daardeur om hom ('n verdraaide mens) as huis-vader na Paraguay te stuur - saam met die gawe van profesie as 'n spesiale bonus vir goeie dienste binnekant die Sending (M.Koch)

So word aan 'n man wat op Libanon en Bethesda se landpale seuns van Spade Reen mense en boeties op pedofiele wyse seksueel misbruik het, toegelaat om binne Bethesda se landpale vir homself 'n huis te bou en op die werkers se platform te sit. (Zimmermann)

Hierdie punte is alles behalwe volledig - daar sal niemand meer tyd hê om die honderde van bladsye met lelike dade en dokumente te ondersoek.
Maar alle dinge wat hier met opsit nie reggemaak word nie, sal die dag der dae openbaar word.

Aanklag 1: (verwys na ander dokumente)
Die Uitvoerende Komitee (voltalig) word beleefd gevra, om hierdie Aanklagte, net so wel die berig "Kurze Übersicht" (kort oorsig) as ook die Duitse "berig oor die seksuele misbruik van kinders in Silo" te lees, te bespreek, geestelik te oordeel en dan aan die groot werkers raad voor te dra.

Aanklag 2:
Toe Silo 1985 die boeke self begin doen was daar 'n lening van die wyle Br. Lutz aan Silo, waarvan die boekhouer in Libanon (Br. Irion) niks geweet het. En broer Maslo het eers geweier en later onder persing die nodige inligting gegee. Tot vandag toe weet niemand in wie se sakke die SFr. 70'000.00 beland het. Opmerking: Br. Maslo was die enigste wat van hierdie aangeleentheid geweet het.

Aanklag 3:
Wat nou onlangs in Bethschan begin het, het Oom Josua Smit al 1983 in Silo gepleeg: Die tiendes en die offergawes van die ou mense het deur die offisiële boeke gegaan. Want die Sending is verplig alle inkomstes en uitgawes te registreer ter hande van die belastingkomitees.
Sodra oom Smit weer weg is, het Willem Maartens die ou onwettige toestand weer herstel om die geld in sy klein (swart) kassa te laat invloei, wat nooit groot genoeg kon wees en waaroor net hy alleen die volle kontrole gehad het. (heerskappy, wetteloosheid, eie sin, wangedrag)

Aanklag 4:
Toe Willem 1989 weer Silo toe kom, storm hy dadelik op my in die kantoor af en vra of daar geld in die kassa van die kopieermasjien is. Die ca. Fr. 500.00 het dadelik in sy sak gesteek en my vrag: wie dan later die nuwe drukker patrone (Fr. 450.00) wat op daardie oomblik amper klaar was, moet betaal? het hy geïgnoreer. (Vooroordele, geldgierigheid, jaloersheid, wangedrag)

Aanklag 5:

1989 het ons kans gekry die bybelklasse in Libanon met Br, Schneider te loop. Ons was bly daaroor. En met vreugde het ons die huiswerk gedoen. Maar toe Willem as huisvader kom, besluit hy dadelik, dat ons die kursus terwille van die baie werk moet stop.
Maar Willem se bekommernis was nie die werk nie, want hy het vir dae aan die rekenaar gesit en gespeel. Sy ware motief was die bangigheid dat Marlis en ek op hierdie manier dalk eendag in Silo sou kan huis ouers word. Dit wou hy nie toelaat nie. Sy motief was dus jaloersheid.

Aanklag 6:
Willem het my verdink, dat ek die huis se ou kar, wat Br. Heidenreich stukkend gery het, onwettig in my besit geneem het. Tog Br. Heidenreich het die kar aan die garage van Br. Waldvogel afgelewer en 'n ander kar gekoop. Die ou huis kar het Br. Waldvogel reggemaak en direk aan my verkoop. Prys: Fr. 7500.00. Dit was 2 absoluut aparte transaksies. Tog Willem het beweer dat ek die kar gesteel en dat hy (Willem) 'n reg het om die vorige huis kar (met Air Condition) ter enige tyd vir homself te gebruik. (Vooroordele, verdenkings, jaloersheid, wangedrag)

Aanklag 7:
Toe Sr. Irma Riethmann op haar dode bed lê, stuur hy (Willem) een dag voor haar sterwe Sr. Theres Iten na haar toe met die boodskap, dat sy vir die huis nog omtrent Fr. 10.00 skuldig is vir a rit Aarau toe in verband met 'n mediese ondersoek. Theres Iten was baie skaam oor die feit, van 'n huisvader so 'n opdrag te kry en Sr. Riethmann het baie beledig en teleurgestel gevoel dat sy op haar sterfbed nog met sulke nonsens gekonfronteer word. (geldgierigheid, wangedrag, vleeslike gesindheid)

Aanklag 8:
Willem het deur eiesinnigheid en hardnekkigheid die sistematiese seksuele misbruik van 4 meisies op die landpale van Silo moontlik gemaak. My waarskuwings het hy onder sy voete vertrap. (Details is te vinde in die Duitse: 081020 Silo Info Verein)

Aanklag 9:
Eerste prioriteit was vir Willem die aanhoudende geveg met die oog op verganklike dinge: Monopolistiese mag / gedetailleerde kontrole en heerskap oor die huisgenote / 'n oor vloeiende saldo in sy "Swart kassa" / geldgierigheid gepaard met onbetroubaarheid / misbruik van tiendes en offergawes vir eie voordele en bevoordeling van uitverkies persone (sy gat kruipers) / verslaafdheid aan rekenaars en aan spele op rekenaars (b.v. vlugsimulator) tydens normale werkure etc.

Aanklag 10:
Leun: Willem het beweer, dat ek sou gesê het, dat ek van plan is om Spade Reen uit te blus.
(Details is te vinde in die Duitse: 081020 Kurzer Überblick, bladsy 4, Ausschluss aus der Spätregen-Mission)

Aanklag 11:
Toe die persing 2002 oor Willem al hoe groter word, het hy by my "nederig om verskoning" gevra.
Ek antwoord hom: Jy het as leier gesondig, dus sal jy as leier openlik bely voor die nagmaal-gemeente, by wie jy oor my geskinder het.
Hierdie voorstel was vir hom teveel. Daar was nie weer 'n antwoord van Willem se kant af.
So moet hy maar met onuitbelyde sonde verder stap. Ek haat halfhartige belydenisse, wat net met die doel van self berusting uitgepraat of geskryf word en geen kenmerk van opregte berou dra. Lees Miga 7, 3

Aanklag 12:
As 'n mens 'n bietjie navors in verskillende egskeidings en eg probleme, dan duik daar altyd weer dieselfde naam op: Zirkie Grobler.
Soos b.v. in die geval Johannes Bechtold, Br. Hübsch, Johannes Hofmann, B.K., Chris Wilmans (wat uit Upington saam met sy familie gevlug het, Max Egger....

Aanklag 13:
So word 'n man wat in Bethschan gedurende omtrent 2 jare 'n seksuele en sielkundige verhouding met 'n getroude suster in die gemeente gepleeg het (~ 87-89), van P.J.J. van Vuuren vrygespreek. Alhoewel P.J.J. van Vuuren met die betrokke suster (B.K.) gepraat het en sy vir hom baie dinge in detail openbaar het - en hy so oorgenoeg insig gekry het - het hy en nogtans die skuldige profeet (Z.Grobler) nie bestraf nie, maar later vir hom die geleentheid geskep om sy primitiewe begeerlikhede verder in Silo uit te oefen. Wee aan die slapende wagters!

Waarskuwing 1:
In daar die tyd was daar 'n suster Grap (?) wat in 'n droom gesien het, hoe Z. Grobler ontugtige en afskuwelike seksuele handelinge met blou rok susters voltooi het. Daarop beland sy uit vrees oor haar eie toestand, naamlik dat sulke dinge - met betrek tot so 'n heilige man en profeet van die Here - in haar kan opkom, in 'n verskriklike persing sodat sy dit nie meer langer kon uithou en met sitter en bewing dit aan Z.Grobler moet vertel. Hy het haar berus en gesê, sy moet dit nie so ernstig opvat. Dis dinge wat kan kom en weer verdwyn.
So 2 weke later voel sy duidelik, dat Z.Grobler haar ernstig begin haat.

Waarskuwing 2:
In Silo het 1992 'n broer 'n seksuele afdwaling bely. As 'n jong werker was ek maar geskok en het Z. Grobler benader en gesê: Dalk het hierdie broer hulp nodig, ek weet nie van watter aard, maar iets loop verkeerd en ek weet nie wat ek kan doen. Daar was geen antwoord nie van Z. Grobler.
Daar het nou voor hom 'n mens, 'n broer gestaan wat oortuig was dat mense wat in seksuele afdwa-linge wandel, hulp nodig het. Dit het hom in sy hart getref en opgesteek en hy begin dadelik planne maak, om daar die ou te ruïneer. M.a.w.: Sal ek - die groot profeet, wat veronderstel ist om alles on-der beheer hê - moet ek gehelp word ? Wie durf wag om so iets te dink of te sê ? Ek is mos reg en die ander ouens is net so verkeerd soos ek.

Na 'n kort tyd kom ek agter, net soos Sr. Grap, dat Z. Grobler my ernstig begin haat. (Kyk na aanklag punt 14)
In al twee gevalle het die Here absoluut onwetende mense gebruik om Z.Grobler 'n spieël voor sy oe te hou waarin hy hom kon erken, as hy wou. Pleks om soos 'n Dawid te sê: Ek is die man, ek is skuldig.... vervolg hy diegene wat die Here in Sy genade hom in die pad stuur met die doel dat hy hom bekeer van sy verkeerde paaie.
Omdat hy jare en jare nie na die Here geluister het, het die duiwel hom begin bestuur en hy het begin sy broers en susters te beveg en te vermoor net soos Dawid.

Aanklag 14:
Na die gebeurtenis in waarskuwing 2 wil Z.Grobler met my praat (net soos Kain met Abel). Hy sê: Ek sien jy is oorlas met werk en dit sal seker 'n verligting wees as jy nie meer hoef te talk nie.
Ek antwoord: Van die begin van my geloofshuis lewe was ek deur Antie Sannie en die Here geroep om te talk. Dis my roeping en ek sien geen rede om op te hou.
'n paar dae later kom hy weer met dieselfde voorstel. Ek sê: Dis alles reg soos dit nou is.

Omtrent 'n week later, in die diens kom daar 'n profesie oor hierdie man se lippe: Die oordele begin in die huis van God. Ek sê vir jou: Jy sal nie meer talk nie. Jy suster Marlis Egger, sal van nou af talk. (omtrent so was die inhoud)
Die gevolge was verskriklik: Ek loop van daar af onder die indruk van sonde, alhoewel ek geen idee gehad het, waarom die Here van oordele praat.
Daarna het Marlis haar in elke opsig totaal van my terug getrek want sy was oortuig dat ek gesondig het. Almal wat hierdie boodskap gehoor het was net so oortuig van my sonde.
Sodoende was haar gees, siel en liggaam totaal deur Z. Grobler se dwaalgees in besit geneem en hy kon haar beïnvloed en bestuur, net waarheen hy wou.
Aangespreek op hierdie feit, antwoord hy: Ek wou vir jou net wys dat ek met jou vrou 'n verhouding kan hê, sonder om met haar getroud te wees.
Daardeur word ons huweliks- en familie lewe radikaal deur mekaar gewerp en ek versink meer en meer in depressie.
Die hoeksteen van die egskeiding was deur misbruik van profesie gelê.
Ek het dit vir hom persoonlik gesê en ek herhaal dit vandag openlik: Z.Grobler is 'n valse profeet en 'n moordenaar as ook ‘n dief en ’n leuenaar, verleier + egbreker.

Aanklag 15:
Z. Grobler het B.K. met haar dood gedreig, sou sy waag om sy seksuele verhouding met haar te openbaar.

Aanklag 16:
Onder andere dinge het Z. Grobler ook Br. Martin Lembke in Silo herhaaldelik gedreig, om hom uit die geloofshuis te verwyder, sou hy een woord oor sy seksuele verhouding met B.K. teenoor ander mense uiter.

Opmerking:
Die feit dat P.J.J. van Vuuren (volgens punt 18 in die aanklag van die 25.4.08) Christo Serfontein die stop van verskaffing van voorskrifmedisyne vir sy eie vrou Nicolene verbied het, lewer die bewys dat hy ook nie sal terug skrik om sy eie vrou, Finnie van Vuuren, gedurende 20 jare en meer onder die invloed van verdowingsmiddels te hou, as dit daartoe dien, om vir homself sekere voorregte en moontlikhede te reserveer.
Nou is daar 'n hele getal van mense in die nabye omgewing van P.J.J. van Vuuren, wat vir hom kon 'n bedreiging vir sy honger na mag wees - daardie mense was almal deur 'n plotselinge dood weggevee:
Ons noem maar ook Oom Skeppers, Br. Heyde, Sr. Heyde en die aktuele geval van Oom Bezui-denhout, 'n geestelike en nugter man, wat ek baie waardeer.
Net as ten minste Sr. Nicolene en Sr. Heyde se liggame in verband met verdowingsmiddels as oorsaak vir hulle dood ondersoek word, sal ek persoonlik kan glo, dat hulle op 'n natuurlike manier gesterf het.

Opmerking:
Afskrifte van die dokumente wat die bewerings bevat waarop die bogenoemde 16 aanklag punte gebaseer is, kan tot beskikking gestel word.
Vir enige vrae staan ek ter enige tyd tot beskikking en sal so gou as moontlik 'n antwoord terug stuur.

Die enkele punte van my klagte is nie volledig nie - net soos 'n top van 'n ysberg, wat net 'n vinger wys gee op die bestaan van die 90 % ys wat tot vandag onder die water skuil.
Maar hulle dien daartoe, om sekere gebeurtenisse wat tot vandag toe met brutale taktiek en bedrei-gings in die agtergrond gestoot was, nou aan die lig te bring met volgende bedoelings:
Die skuldiges te openbaar en hulle dade bekend te maak sodat hulle kan leer, wat dit inhou, om van die regte paaie af te wyk.

Die Sending in wie se naam en outoriteit die skuldige persone (valse werkers en profete etc.) kon optree en skade veroorsaak, is verplig
- elke finansiële en geestelike skade, wat vir ander persone daardeur ontstaan het, ten volle te vergoed en reg te maak.
My persoonlike finansiële skade beloop tot nou toe op SFr. 640'500.00 (seshonderd en veertig duisend Switserse Franke.
Die Sending is vry om finansiële uitbetalings aan offers by die veroorsaakende persone as nodig terug te eis.
- Die skuldiges, wat aan ander ouens skade toegevoeg het, moet hulle sondes persoonlik by die regte ouens regmaak.


As die Spade Reën Sending die skuldiges nie so ver kan bring, dan moet:
- die Sending self namens die skuldiges by al die betrokke persone om verskoning vra en en as gevolg die wederstrewiges, wat nie wil bely nie, bestraf en uitsif en volgens die huis reëls vanuit die geloofshuis wegstuur.
- Die gemeentes moet oor al hierdie gevalle ingelig word.
Sonder geopenbaarde waarheid geen egte vrede.

Voor julle oe lê nou die pad van versoening (dit beteken, die bogenoemde vier punte te voltooi) en die pad van vloek (dit beteken om niks te onderneem en my aanbod te vertrap)
Daar is 'n pad tot lewe - en daar is 'n pad tot dood. Kies dan die lewe
en laat vir my tot op 15. Januarie 2009 met 'n ware en opregte brief weet, wat is julle keuse en wat sal die stappe van die Sending wees, wat van nou af onderneem sal word.

broer Egger

Anneks: 081020 Uitv. Kommitee / 940223 Verklaring te Rome /

081020 Silo Info Verein / 081020 Kurzer Überblick

Kopie van 4 dokumente aan:
- Mnr. Fanie van Vuuren, PK. ZA-1509 Jatniël (Gauteng), Südafrika
- Mnr. Fred le Roux, PK. ZA-1509 Jatniël, Südafrika
- Mnr. Ernst Groll, PK. ZA-1509 Jatniël (Gauteng), Südafrika
- Mnr. Jacobs, PK. ZA-1509 Jatniël (Gauteng), Südafrika


Nach oben
 Profil  
Mit Zitat antworten  
Ungelesener BeitragVerfasst: Dienstag 10. Juni 2014, 00:19 
Offline

Registriert: Montag 31. März 2014, 20:23
Beiträge: 43
[quote="Reporter"]

Aanklag 14:
Na die gebeurtenis in waarskuwing 2 wil Z.Grobler met my praat (net soos Kain met Abel). Hy sê: Ek sien jy is oorlas met werk en dit sal seker 'n verligting wees as jy nie meer hoef te talk nie.
Ek antwoord: Van die begin van my geloofshuis lewe was ek deur Antie Sannie en die Here geroep om te talk. Dis my roeping en ek sien geen rede om op te hou.
'n paar dae later kom hy weer met dieselfde voorstel. Ek sê: Dis alles reg soos dit nou is.

Omtrent 'n week later, in die diens kom daar 'n profesie oor hierdie man se lippe: Die oordele begin in die huis van God. Ek sê vir jou: Jy sal nie meer talk nie. Jy suster Marlis Egger, sal van nou af talk. (omtrent so was die inhoud)
Die gevolge was verskriklik: Ek loop van daar af onder die indruk van sonde, alhoewel ek geen idee gehad het, waarom die Here van oordele praat.
Daarna het Marlis haar in elke opsig totaal van my terug getrek want sy was oortuig dat ek gesondig het. Almal wat hierdie boodskap gehoor het was net so oortuig van my sonde. Sodoende was haar gees, siel en liggaam totaal deur Z. Grobler se dwaalgees in besit geneem en hy kon haar beïnvloed en bestuur, net waarheen hy wou.
Aangespreek op hierdie feit, antwoord hy: Ek wou vir jou net wys dat ek met jou vrou 'n verhouding kan hê, sonder om met haar getroud te wees.
Daardeur word ons huweliks- en familie lewe radikaal deur mekaar gewerp en ek versink meer en meer in depressie.
Die hoeksteen van die egskeiding was deur misbruik van profesie gelê.
Ek het dit vir hom persoonlik gesê en ek herhaal dit vandag openlik: Z.Grobler is 'n valse profeet en 'n moordenaar as ook ‘n dief en ’n leuenaar, verleier + egbreker. [quote]



Pffffffffff, das ist ja wirklich der Hammer!


Diese seine Aussage:

Ek wou vir jou net wys dat ek met jou vrou 'n verhouding kan hê, sonder om met haar getroud te wees.

finde ich regelrecht ordinär! Grenz-überschreitend! Unverschämt !


Zeuge


Nach oben
 Profil  
Mit Zitat antworten  
Ungelesener BeitragVerfasst: Dienstag 10. Juni 2014, 00:43 
Offline

Registriert: Montag 31. März 2014, 20:23
Beiträge: 43
Reporter hat geschrieben:


Z.Grobler en Marlis het oor my kop besluit dat ons twee sou Suid-Afrika toe gaan, weg van ons kinders na Upington geloofshuis - om te herstel.
Z.Grobler het my daar weer verhinder om sielkundige hulp by 'n gemeente suster te kry wat 'n sielkundige doktor was. [b]Na 'n paar weke het my vrou weer terug gegaan Switserland toe.
Ek wou saam gaan, maar Z.Grobler het geweier. Nou sit ek as ‘n getroude man en familie vader gevan-ge in die tronk Eden en my oppasser is Z. Grobler. Hy het beweer dat ek nie reg is in my kop en daarom daar moet bly.

My Switserse paspoort het hy weg gesteek. Na maandelange slapeloosheid was ek te swak om my te verdedig en om vir my persoonlike regte as ‘n Switserse burger in Suid-Afrika te veg.
Hy het my belet om vanuit die geloofshuis my vrou en die kinders te skakel. Toe ek dan elke dag na Upington sentrum stap het hy vir my belet dorp toe te gaan om te skakel.
Een dag het ek probeer vlug - maar het nie ver gekom sonder paspoort.




Puuhhhh, grausam!

Die Geschichte von M.E. liest sich wie ein Krimi!

M. E. wurde gegen seinen Willen im Gl.Haus bei Z. G. fest gehalten,
er wurde verhindert um mit seiner Frau zurück in die Heimat zu fliegen.

Er durfte sich nicht frei bewegen, nicht telefonieren usw.

Das ist ja geradezu Freiheitsentzug. Damit macht man sich doch strafbar.
Oder wie seht Ihr das?


Zeuge


Nach oben
 Profil  
Mit Zitat antworten  
Beiträge der letzten Zeit anzeigen:  Sortiere nach  
Ein neues Thema erstellen Auf das Thema antworten  [ 3 Beiträge ] 

Alle Zeiten sind UTC + 1 Stunde [ Sommerzeit ]


Wer ist online?

Mitglieder in diesem Forum: 0 Mitglieder und 6 Gäste


Du darfst keine neuen Themen in diesem Forum erstellen.
Du darfst keine Antworten zu Themen in diesem Forum erstellen.
Du darfst deine Beiträge in diesem Forum nicht ändern.
Du darfst deine Beiträge in diesem Forum nicht löschen.
Du darfst keine Dateianhänge in diesem Forum erstellen.

Suche nach:
Gehe zu:  
cron
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group
Deutsche Übersetzung durch phpBB.de

Impressum