Fruehsonne.de
https://fruehsonne.de/

.... die kleed wat deur sonde bevlek is .....
https://fruehsonne.de/viewtopic.php?f=11&t=317
Seite 1 von 1

Autor:  latterrainer [ Mittwoch 25. Dezember 2013, 11:19 ]
Betreff des Beitrags:  .... die kleed wat deur sonde bevlek is .....

Vandag wonder ek baie oor die kleed wat op Fanie se skouers geval het.

Is dit deur sonde bevlek?

Is daar restitusie, erkenning en versoening gedoen vir al die sonde?

In welke mate is Fanie bewus van die sonde waardeur die kleed dalk bevlek is?

Haat hy wel ook die kleed wat deur sonde bevlek is?

Haat jy wel ook die kleed wat deur sonde bevlek is?

Dra die kleed wat deur sonde bevlek is dalk 'n vloek saam?

LR

Seite 1 von 1 Alle Zeiten sind UTC + 1 Stunde [ Sommerzeit ]
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group
https://www.phpbb.com/